Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Jehovah se Getuies

Kies taal Afrikaans

 DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

Kweek eienskappe aan wat God bly maak—Nederigheid

Kweek eienskappe aan wat God bly maak—Nederigheid

WAAROM DIT BELANGRIK IS:

HOE OM DIT TE DOEN:

  • Vra vir raad en pas dit dan toe.—Ps 141:5; Spr 19:20

  • Wees bereid om nederige takies vir ander te doen.—Mt 20:25-27

  • Moenie dat jou vaardighede of voorregte maak dat jy te veel van jouself dink nie.—Ro 12:3

Wat kan ek doen om van enige trots ontslae te raak?

KYK NA DIE VIDEO VERMY DINGE WAT LOJALITEIT ONDERMYN—TROTS. BEANTWOORD DAN DIE VOLGENDE VRAE:

  • Hoe reageer ons op raad? En wat sê dit van ons gesindheid?

  • Hoe help gebed ons om nederigheid aan te kweek?

  • Op watter maniere kan ons wys dat ons nederig is?