Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Jehovah se Getuies

Kies taal Afrikaans

 SKATTE UIT GOD SE WOORD | ESEGIËL 35-38

Gog van Magog sal binnekort vernietig word

Gog van Magog sal binnekort vernietig word

Die Bybel beskryf wat voor en ná die vernietiging van Gog van Magog sal gebeur.

  • Op 17:16-18

    Met die vernietiging waarvan sal die groot verdrukking begin?

  • Ese 38:2, 11, 15

    Wie sal Jehovah se volk aanval?

  • Op 16:16

    In watter oorlog sal Jehovah Gog van Magog vernietig?

  • Op 20:4

    Hoe lank sal Christus regeer?

Hoe kan ek geestelik voorberei vir Gog van Magog se aanval?