Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Jehovah se Getuies

Kies taal Afrikaans

 SKATTE UIT GOD SE WOORD | ESEGIËL 32-34

Die wag se groot verantwoordelikheid

Die wag se groot verantwoordelikheid

Letterlike wagte is dikwels op die stadsmure en torings geplaas om mense teen aankomende gevaar te waarsku. Jehovah het Esegiël as ’n figuurlike “wag . . . vir die huis van Israel” aangestel.

  • 33:7

    Esegiël het Israel gewaarsku dat hulle uitgeroei sal word as hulle nie hulle slegte weg verlaat nie

    Watter boodskap van Jehovah verkondig ons vandag?

  • 33:9, 14-16

    Deur mense te waarsku, kon Esegiël sy eie lewe en dié van ander spaar

    Wat moet ons aanspoor om die dringende boodskap te verkondig wat Jehovah aan ons toevertrou het?