Verkondigers in Azerbeidjan bied die Goeie nuus-brosjure aan

LEWE EN BEDIENING – VERGADERINGWERKBOEK Augustus 2017

Voorgestelde aanbiedings

Voorgestelde aanbiedings vir die Ontwaak! en om mense die waarheid te leer oor hoekom God ons geskep het. Gebruik die voorstelle om jou eie aanbiedings voor te berei.

SKATTE UIT GOD SE WOORD

Jehovah het ’n heidense nasie beloon

Jehovah het die Babiloniërs beloon vir hulle aanval op Tirus wat 13 jaar lank aangehou het. Hoe toon Jehovah waardering vir ons lojale werk en opofferings?

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

Kweek eienskappe aan wat God bly maak—Nederigheid

Waarom is nederigheid belangrik? Hoe toon ons dit? Hoe help gebed en Jesus se voorbeeld ons om nederigheid aan te kweek?

SKATTE UIT GOD SE WOORD

Die wag se groot verantwoordelikheid

Wagte het die verantwoordelikheid gehad om die stad teen aankomende gevaar te waarsku. Wat het Jehovah bedoel toe hy Esegiël as ’n figuurlike wag vir Israel aangestel het?

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

Kweek eienskappe aan wat God bly maak—Moed

Waarom moet ons mensevrees oorkom? Hoe help bepeinsing, gebed en vertroue in Jehovah ons om eienskappe aan te kweek wat God bly maak?

SKATTE UIT GOD SE WOORD

Gog van Magog sal binnekort vernietig word

Die Bybel beskryf die gebeure wat voor en ná die vernietiging van Gog van Magog sal plaasvind.

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

Kweek eienskappe aan wat God bly maak—Geloof

Soos Abraham, moet ons geloof in Jehovah God stel selfs wanneer dit moeilik is. Hoe kan ons sterk geloof en lojaliteit opbou?

SKATTE UIT GOD SE WOORD

Esegiël se tempelvisioen en jy

Esegiël se tempelvisioen herinner ons aan Jehovah God se hoë standaarde vir rein aanbidding. Hoe kan hierdie visioen ons aanspoor?

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

Wanneer kan ek weer as ’n hulppionier dien?

Hulppionierdiens is ’n baie goeie manier om lofoffers te bring. Kan jy op hierdie manier meer in jou bediening doen?