Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Jehovah se Getuies

Kies taal Afrikaans

Voorgestelde aanbiedings

Voorgestelde aanbiedings

ONTWAAK!

Vraag: Dink jy dat dit vir mense die moeite werd is om slegte gewoontes met goeies te vervang?

Teks: Pr 7:8a

Aanbod: Hierdie artikels bespreek Bybelbeginsels wat toon watter voordele dit inhou wanneer jy jou gewoontes vir jou laat werk.

ONTWAAK!

Vraag: Ons kan nie verandering in die lewe vermy nie. Wat dink jy is die beste manier om dit te hanteer?

Teks: Pr 7:10

Aanbod: [Vestig die aandag op die artikel wat op bladsy 10 begin.] Hierdie artikel bespreek Bybelbeginsels wat ons kan help om verandering te hanteer.

LUISTER NA GOD EN LEWE VIR EWIG

Vraag: Ons almal, insluitende ons familie en vriende, het ’n naam. Wat van God? Wat is sy naam?

Teks: Ps 83:18

Aanbod: Hierdie brosjure verduidelik baie ander dinge wat die Bybel ons oor God leer. [Vestig die aandag op bladsy 6 en 7.]

BEREI JOU EIE AANBIEDING VOOR

Gebruik die voorbeelde om jou eie aanbiedings voor te berei.