Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Jehovah se Getuies

Kies taal Afrikaans

1-7 April

1 KORINTIËRS 7-9

1-7 April
  • Lied 136 en gebed

  • Inleidende kommentaar (3 min. of minder)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • Die ongetroude lewe – ’n Gawe”: (10 min.)

    • 1Kor 7:32 – Ongetroude Christene kan Jehovah dien sonder die bekommernisse wat mense het wanneer hulle getroud is (w11 1/15 18 ¶3)

    • 1Kor 7:33, 34 –  Getroude Christene is “besorg oor die dinge van die wêreld” (w08 7/15 27 ¶1)

    • 1Kor 7:37, 38 – Christene wat ongetroud bly om meer vir Jehovah te doen, “sal beter doen” as getroude Christene (w96 10/15 12-13 ¶14)

  • Soek na geestelike skatte: (8 min.)

    • 1Kor 7:11 – Onder watter omstandighede mag ’n Christen daaraan dink om sy of haar huweliksmaat te verlaat? (lv Aanhangsel 220-221)

    • 1Kor 7:36 – Hoekom moet Christene net trou wanneer hulle “verby die bloei van die jeug is”? (w00 7/15 31 ¶2)

    • Wat het hierdie week se Bybelleesgedeelte jou oor Jehovah geleer?

    • Watter ander geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) 1Kor 8:1-13 (th studie 5)

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 37

  • Maak ’n sukses van jou lewe as ’n ongetroude Christen: (15 min.) Speel die video. Vra dan die volgende vrae: Wat kan vir baie ongetroude Christene ’n uitdaging wees? (1Kor 7:39). Hoe het Jefta se dogter ’n goeie voorbeeld gestel? Wat gee Jehovah vir dié wat getrou en lojaal is? (Ps 84:11). Hoe kan ander in die gemeente die ongetroudes aanmoedig? Watter voorregte kan ongetroude Christene in Jehovah se diens geniet?

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) cf hfst. 6 ¶1-9

  • Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se vergadering (3 min.)

  • Lied 32 en gebed