Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Jehovah se Getuies

Kies taal Afrikaans

 SKATTE UIT GOD SE WOORD | MATTEUS 27-28

Gaan maak dissipels — Hoekom, waar en hoe?

Gaan maak dissipels — Hoekom, waar en hoe?

28:18-20

Hoekom? Jesus het baie gesag by Jehovah gekry

Waar? Jesus het sy volgelinge die opdrag gegee om dissipels te maak van “mense van al die nasies”

Ons moet ander leer om alles te onderhou wat Jesus beveel het. Dit is ’n proses wat nie ophou nie

  • Hoe leer ons die dinge wat Jesus beveel het aan ander?

  • Hoe help ons ons studente om Jesus se leringe toe te pas?

  • Hoe help ons ons studente om Jesus se voorbeeld na te volg?