Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Jehovah se Getuies

Kies taal Afrikaans

 DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

Gebruik ons Gereedskap vir Velddiens op ’n doeltreffende manier

Gebruik ons Gereedskap vir Velddiens op ’n doeltreffende manier

Om ’n dissipel te maak, is soos om ’n huis te bou. Om die huis goed te bou moet ons leer om ons gereedskap op ’n doeltreffende manier te gebruik. God se Woord is ons belangrikste stuk gereedskap, en daarom moet ons leer om dit reg te gebruik (2Ti 2:15). Ons moet ook die ander publikasies en video’s in ons Gereedskap vir Velddiens doeltreffend gebruik — met die doel om dissipels te maak. *

Hoe kan ons ons Gereedskap vir Velddiens beter gebruik? (1) Vra die opsiener van julle velddiensgroep om jou te help, (2) werk saam met ’n ervare verkondiger of pionier, en (3) oefen, oefen, oefen. Dit sal jou leer om hierdie publikasies en video’s al hoe beter te gebruik. En dit sal jou help om die geestelike bouwerk waaraan ons nou deelneem baie te geniet.

TYDSKRIFTE

BROSJURES

BOEKE

PAMFLETTE

VIDEO’S

UITNODIGINGS

KONTAKKAARTJIES

^ par. 3 ’n Paar van die publikasies wat nie deel van ons Gereedskap vir Velddiens is nie, is vir ’n spesifieke groep mense geskryf. Hierdie publikasies kan nog gebruik word wanneer dit nodig is.