Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Jehovah se Getuies

Kies taal Afrikaans

22-28 Januarie

MATTEUS 8-9

22-28 Januarie
  • Lied 17 en gebed

  • Inleidende kommentaar (3 min. of minder)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • Jesus was lief vir mense”: (10 min.)

    • Mt 8:1-3 — Jesus het buitengewone medelye aan ’n melaatse man bewys (“hy het . . . hom aangeraak”, “Ek wil”, studienotas oor Mt 8:3 in nwtsty)

    • Mt 9:9-13 — Jesus was lief vir diegene wat deur ander gehaat is (“aan tafel gegaan”, “belastinggaarders” studienotas oor Mt 9:10 in nwtsty)

    • Mt 9:35-38 — Jesus se liefde vir mense het hom gemotiveer om die goeie nuus te verkondig selfs wanneer hy moeg was, en om te bid dat God meer werkers moet stuur (“innig jammer gevoel”, studienota oor Mt 9:36 in nwtsty)

  • Soek na geestelike skatte: (8 min.)

    • Mt 8:8-10 — Wat kan ons leer uit Jesus se gesprek met die leëroffisier? (w02 8/15 13 ¶16)

    • Mt 9:16, 17 — Wat het Jesus met hierdie twee illustrasies bedoel? (jy-E 70 ¶6)

    • Wat het hierdie week se Bybelleesgedeelte jou oor Jehovah geleer?

    • Watter ander geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Mt 8:1-17

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Tweede herbesoek: (3 min. of minder) Begin met die voorgestelde gesprek. Nooi die persoon na die vergadering.

  • Derde herbesoek: (3 min. of minder) Kies jou eie teks en bied ’n studiepublikasie aan.

  • Bybelstudie: (6 min. of minder) bh 43 ¶18-19

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 145

  • ‘God het hom vir seker Here sowel as Christus gemaak’ — Deel I, uittreksel: (15 min.) Bespreking. Lees Matteus 9:18-25, kyk na die uittreksel en vra dan die volgende vrae:

    • Hoe het Jesus gewys dat hy vir die siek vrou en vir Jaïrus omgee?

    • Hoe laat hierdie verslag jou voel oor Bybelprofesieë oor die toekoms onder Koninkryksheerskappy?

    • Op watter maniere kan ons Jesus se liefde vir mense navolg?

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) lv hfst. 3 ¶8-15, venster “Hoe ons goeie vriende gemaak het

  • Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se vergadering (3 min.)

  • Lied 95 en gebed