Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Jehovah se Getuies

Kies taal Afrikaans

 SKATTE UIT GOD SE WOORD | MATTEUS 6-7

Hou aan om eers die Koninkryk te soek

Hou aan om eers die Koninkryk te soek

In die modelgebed het Jesus gewys dat dinge wat met Jehovah se voorneme en die Koninkryk verband hou die belangrikste in ons lewe moet wees.

6:9-13

  • God se naam

    God se Koninkryk

    God se wil

  • Daaglikse brood

    Vergifnis van sondes

    Verlossing uit versoeking

’n Paar dinge in verband met die Koninkryk waarvoor ek kan bid:

  • Die uitbreiding van die predikingswerk

  • God se heilige gees om diegene wat vervolg word te ondersteun

  • God se seën op spesifieke teokratiese bouprojekte of predikingskampanjes

  • God se wysheid en krag om diegene wat die leiding neem te help

  • Ander