Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Jehovah se Getuies

Kies taal Afrikaans

 SKATTE UIT GOD SE WOORD | MATTEUS 1-3

“Die koninkryk van die hemele het naby gekom”

“Die koninkryk van die hemele het naby gekom”

3:4

  • ’n Mens kon dadelik aan Johannes se voorkoms en kleredrag sien dat hy ’n eenvoudige lewe gelei het. Sy hele lewe het daarom gedraai om God se wil te doen

  • Johannes het die unieke voorreg gehad om Jesus se voorloper te wees, en dit het enige opofferings wat hy gemaak het ver oortref

’n Eenvoudige lewe help ons om meer in God se diens te doen, en dit maak ons baie gelukkig en tevrede. Ons kan ons lewe vereenvoudig deur . . . 

  • vas te stel wat ons werklik nodig het

  • ontslae te raak van onnodige uitgawes

  • ’n realistiese begroting op te stel

  • ontslae te raak van dinge wat ons nie gebruik nie

  • ons skuld af te betaal

  • oormatige werksure te verminder

Johannes het sprinkane en wilde heuning geëet

Watter doelwit sal ek kan bereik as ek ’n eenvoudige lewe lei?