Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Jehovah se Getuies

Kies taal Afrikaans

12-18 Desember

JESAJA 6-10

12-18 Desember
  • Lied 116 en gebed

  • Inleidende kommentaar (3 min. of minder)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • Die Messias het profesieë vervul”: (10 min.)

    • Jes 9:1, 2—Sy openbare bediening in Galilea is voorspel (w11 8/15 10 ¶13; ip-1 124-126 ¶13-17)

    • Jes 9:6—Hy sou talle verskillende rolle hê (w14 2/15 12 ¶18; w07 5/15 6)

    • Jes 9:7—Sy heerskappy sal ware vrede en regverdigheid bring (ip-1 132 ¶28-29)

  • Soek na geestelike skatte: (8 min.)

    • Jes 7:3, 4—Waarom het Jehovah goddelose koning Agas gered? (w06 12/1 9 ¶3)

    • Jes 8:1-4—Hoe is hierdie profesie vervul? (it-1-E 1219; ip-1 111-112 ¶23-24)

    • Wat leer hierdie week se Bybelleesgedeelte my oor Jehovah?

    • Watter punte uit hierdie week se Bybelleesgedeelte kan ek in die veldbediening gebruik?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Jes 7:1-17

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE