DIE WAGTORING April 2013 | ’n Sinvolle lewe is moontlik

Ons Skepper wil hê dat ons ware sin in die lewe moet vind. Wat kan ons help om dit te doen?

VOORBLADONDERWERP

Is ’n sinvolle lewe werklik moontlik?

Veral wanneer ons swaarkry en leed ondervind, wil ons weet of ’n sinvolle lewe werklik moontlik is.

VOORBLADONDERWERP

Jesus—die sleutel tot ’n sinvolle lewe

Kyk na vier aspekte van Jesus se lewe wat dit waarlik sinvol gemaak het.

VOORBLADONDERWERP

’n Sinvolle lewe—Jesus wys hoe dit moontlik is

Werklike voorbeelde toon hoe die toepassing van Jesus se woorde in die Bergpredikasie tot ’n sinvolle lewe kan bydra.

DIE BYBEL VERANDER LEWENS

“My gedrag was aanstootlik”

Hoewel Esa suksesvol was in die musiekbedryf, het hy geweet dat sy lewe nie sinvol is nie. Vind uit hoe hierdie heavy metal-musikant ware geluk gevind het.

Het jy geweet?

Waarom is eertydse Nineve “die stad van bloedvergieting” genoem? Waarom het eertydse Jode muurtjies om hulle dakke gebou?

KOM NADER AAN GOD

“Hou aan vra, en vir julle sal gegee word”

Ondersoek twee van Jesus se illustrasies in Lukas hoofstuk 11 wat verduidelik hoe jy kan seker maak dat God jou gebede verhoor.

VOLG HULLE GELOOF NA

Hy “het met die ware God gewandel”

Wat kan ons leer by Noag, sy vrou en hulle gesin?

Antwoorde op Bybelvrae

Jehovah God wil hê dat jy moet weet wat die waarheid is. Hy sal jou help om die Bybel te verstaan.

Nog aanlyn materiaal

Wat is ’n Bybelstudie?

Kry antwoorde op vrae oor ons gratis Bybelstudieprogram.