Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Jehovah se Getuies

Kies taal Afrikaans

DIE WAGTORING Nr. 5 2017 | Engele—Bestaan hulle regtig? Waarom dit saak maak

WAT DINK JY?

Bestaan engele regtig? Die Bybel sê:

“Loof Jehovah, o sy engele, magtig in krag, wat sy woord uitvoer, deur na die stem van sy woord te luister.”Psalm 103:20.

Hierdie tydskrif wys wat die Bybel oor engele sê en watter invloed hulle nou op ons lewe het.

 

VOORBLADONDERWERP

Engele—Kan hulle ’n invloed op jou lewe hê?

Ondervindinge oor engele het veroorsaak dat baie mense glo dat bonatuurlike magte ’n invloed op ons lewe het.

VOORBLADONDERWERP

Die waarheid omtrent engele

Die Bybel gee ons ware antwoorde op enige vrae oor die engele.

VOORBLADONDERWERP

Het jy ’n beskermengel?

Kan jy net aanneem dat ’n engel of engele jou sal beskerm?

VOORBLADONDERWERP

Is daar slegte engele?

Die Bybel gee ’n duidelike antwoord.

VOORBLADONDERWERP

Hoe engele jou kan help

God het meer as een keer geesskepsele gestuur om in te gryp in mense se lewens.

Het jy geweet?

Wou Jesus nie-Jode beledig toe hy hulle “hondjies” genoem het?

DIE BYBEL VERANDER LEWENS

Ek het nie geglo dat God bestaan nie

Hoe het ’n man wat in sy jong dae deur ateïsme en Kommunisme beïnvloed is, in die Bybel begin glo?

VOLG HULLE GELOOF NA

God het haar “Prinses” genoem

Hoekom was Sara se nuwe naam gepas?

Wat sê die Bybel?

Dit lyk asof wêreldvrede en innerlike vrede nie moontlik is terwyl mense swaarkry en daar ongeregtigheid is nie. Is daar ’n oplossing vir al hierdie probleme?

Nog aanlyn materiaal

Is dit nodig om aan ’n georganiseerde godsdiens te behoort?

Kan ’n mens God eenvoudig op jou eie aanbid?