DIE WAGTORING Nr. 3 2019 | Is hierdie lewe al wat daar is?

Dit is ’n algemene vraag, en die antwoord wat jy aanvaar, sal ’n groot uitwerking op jou lewe hê.

Die dood: ’n hartseer werklikheid

Maak nie saak hoe hard ons probeer nie, ons kan nie die ouderdom en die dood vryspring nie. Is hierdie lewe al wat daar is?

Die soeke na ’n lang lewe

Party bioloë en genetikusse probeer nog steeds uitvind hoekom ons oud word. Wat het hulle deur middel van hulle navorsing uitgevind?

Ons is gemaak om vir ewig te lewe

Wie van ons wil nie ’n lang en gelukkige lewe hê nie?

Hoekom word ons oud en sterf ons?

God wou nooit hê dat mense moet sterf nie. Ons eerste ouers het volmaakte liggame en verstande gehad. Hulle kon vandag nog gelewe het.

Die dood word oorwin – Hoe?

God het uit liefde ’n losprys voorsien om mense van die dood te bevry.

Jy kan ’n beter lewe hê – Hoe?

Daar is ’n “pad” wat jy moet volg as jy die soort lewe wil hê wat God wil gee aan dié wat hom liefhet.

Hoe ons nou al ’n gelukkige lewe kan hê

Hoe kan die Bybel se raad jou help om tevredenheid te vind, jou huwelik te versterk en gesondheidsprobleme te hanteer?

Watter hoop is daar vir die dooies?

Die Bybel gee die antwoord.