Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Jehovah se Getuies

Kies taal Afrikaans

Hoe voel God oor die feit dat jy swaarkry?

Hoe voel God oor die feit dat jy swaarkry?

Party mense glo dat God dit nie raaksien nie en ook nie omgee nie.

KYK NA WAT DIE BYBEL SÊ

  • God sien en gee om

    “Jehovah [het] gesien dat die slegtheid van die mens oorvloedig op die aarde was . . . , en hy het gekrenk gevoel in sy hart.” — Genesis 6:5, 6.

  • God sal ’n einde maak aan swaarkry

    “Nog net ’n klein rukkie en die goddelose sal daar nie meer wees nie; en jy sal beslis ag gee op sy plek, en hy sal daar nie wees nie. Maar die sagmoediges sal die aarde besit, en hulle sal hulle inderdaad verlustig in die oorvloed van vrede.” — Psalm 37:10, 11.

  • Wat God vir jou wil hê

    “‘Ek weet goed watter gedagtes ek teenoor julle koester’, is die woord van Jehovah, ‘gedagtes van vrede en nie van rampspoed nie, om julle ’n toekoms en ’n hoop te gee. En julle sal my beslis aanroep en kom en tot my bid, en ek sal na julle luister.’” — Jeremia 29:11, 12.

    “Kom nader aan God, en hy sal nader aan julle kom.” — Jakobus 4:8.