Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Jehovah se Getuies

Kies taal Afrikaans

Onderwerpindeks vir Die Wagtoring 2012

Onderwerpindeks vir Die Wagtoring 2012

Met die datum van die nommer waarin die artikel verskyn

ALLERLEI

  • Abraham, 1/1
  • Afguns, 2/15
  • Agt konings geopenbaar, 6/15
  • Ahasveros (in Ester), 1/1
  • Altaar aan “Onbekende God”, 3/1
  • Annas in Evangelieverslae, 4/1
  • Armageddon, 2/1
  • Asfalt as messelklei, 7/1
  • Bakstene in eertydse Egipte, 1/1
  • Belastinggaarders (eerste eeu), 3/1
  • “Beloning vir julle werk” (Asa), 8/15
  • Bevrore menslike embrio’s, 12/15
  • Boere (Bybeltye), 5/1
  • Christene voor 70 HJ uit Judea gevlug? 10/1
  • “Die profeteseuns”, 10/1
  • Dood van God se lojales “kosbaar”, 5/15
  • Drie-eenheid, 3/1
  • Edelstene in borsstuk van hoëpriester, 8/1
  • Eerste indrukke, 3/1
  • Fluite by begrafnisse in Jesus se dag? 2/1
  • Gaan alle goeie mense hemel toe? 8/1
  • Geesskepsele, raak hulle ons? 7/1
  • Geloof ’n emosionele kruk? 11/1
  • Glo jy dat jy voorheen gelewe het? 12/1
  • Godsdiens en die politiek, 5/1
  • Goeie nuus in verband met godsdiens, 5/1
  • Herder (Bybeltye), 11/1
  • Het beskerm, voorsien, volhard (Josef), 4/1
  • Hoe gekoop en verkoop in Israel, 9/1
  • Hoe is briewe in Bybeltye afgelewer? 9/1
  • Hoe om weer vertroue op te bou (ná egbreuk), 5/1
  • Iets beters as Kersfees, 12/1
  • Joodse geslagsregisters, 6/1
  • Kan jy vir ewig lewe? 10/1
  • Kenmerke van ware Christelike geloof, 3/1
  • Kies suksesvolle toekoms, 5/1
  • Kleiner inkomste, 6/1
  • Kleure, materiaal in Bybeltye, 3/1
  • Korrupsie ooit uitgewis word? 10/1
  • Musikante, instrumente (Bybeltye), 2/1
  • Natan—Lojale voorstander van rein aanbidding, 2/15
  • “Onmoontlik!”—Wat beteken dit? 6/1
  • Oordeelsdag, 9/1
  • Papier in Bybeltye, 7/1
  • Penne, ink in Bybeltye, 11/1
  • “Regterstoel” (Han 18:12), 5/1
  • Sal aarde vergaan? 2/1
  • Skoonheidsmiddels in Bybeltye, 12/1
  • Sout verloor southeid? (Mt 5:13), 12/1
  • Spiritisme, 3/1
  • Tabak, 8/1
  • Tente wat Paulus gemaak het, 11/1
  • Tessalonika, 6/1
  • Verlies van ’n dragma, 12/1
  • Verstandig, moedig en onselfsugtig opgetree (Ester), 1/1
  • Vissermanne (Bybeltye), 8/1
  • “Voortreflike vrou” (Rut), 10/1
  • “Waar u gaan, sal ek gaan” (Rut), 7/1
  • Waarom slegs met ’n medegelowige trou? 7/1
  • Waarom vier party nie Kersfees nie? 12/1
  • Wanneer Anglo-Amerikaanse Wêreldmoondheid sewende wêreldmoondheid geword het, 6/15
  • Wonderwerke, 8/1
  • Wyn as geneesmiddel, 8/1

BYBEL

  • Bygelowige gebruik, 12/15
  • Coverdale Engelse Bybel, 6/1
  • Swahili, 9/1
  • Uniek, 6/1
  • Verander lewens, 1/1, 2/1, 4/1, 5/1, 7/1, 8/1, 10/1, 11/1
  • Vir jongmense, 1/1, 4/1, 7/1, 10/1
  • Voorspel die toekoms? 1/1

CHRISTELIKE LEWE EN EIENSKAPPE

  • Eerste-eeuse Christene en die politiek? 5/1
  • Gawe om ongetroud te kan bly, 11/15
  • Getroud wees om gelukkig te wees? 10/1
  • Goedhartigheid, 9/1
  • Hoe gee jy raad? 3/15
  • Leer jou kinders, 3/1, 6/1, 9/1, 12/1
  • Maak studietyd aangenaam en produktief, 1/15
  • My Bybellesse, 2/1, 5/1, 8/1, 11/1
  • Plegtige verklaring van getrouheid, 12/15
  • Pornografie lei tot uitsetting? 3/15
  • Skuld, 11/1
  • Soek “bekwame leiding”, 6/15
  • Waarom word Christene gedoop? 4/1
  • Wanneer adolessent jou geloof bevraagteken, 2/1
  • ‘Wees op hoede vir suurdeeg van die Fariseërs’, 5/15

JEHOVAH

  • Gee om vir vroue? 9/1
  • Hoorder van gebed, 7/1
  • Kom nader aan God, 1/1, 2/1, 3/1, 4/1, 5/1, 6/1, 7/1, 8/1, 9/1, 10/1, 11/1, 12/1
  • Straf mense in helse vuur? 10/1
  • Vader, 7/1
  • Waarom Abraham gevra om sy seun te offer? 1/1
  • Waarom het God ’n organisasie? 2/1
  • Waarom Jesus aarde toe gestuur? 12/1
  • Waarom naam gebruik? 6/1
  • Wat sou jy God vra? 11/1
  • Wêreldregering voorsien? 11/1

JEHOVAH SE GETUIES

  • “Bewaak jou hart!”-streekbyeenkomste, 5/1
  • Bewaring van skatte uit ons verlede, 1/15
  • ’n Brief uit . . . , 3/1, 6/1, 9/1, 12/1
  • ‘Die beste boodskap wat tot nog toe gehoor is’ (Kanadese radio), 11/15
  • “Die geskiedenis lieg nie” (Estland), 12/1
  • ‘Dit het my opvallend gemaak’ (“Dawn”-vervoerder), 2/15
  • Europese Hof handhaaf reg op gewetensbeswaar (V. Bayatyan), 11/1
  • Gileadgraduerings, 2/1, 8/1
  • Goedhartigheid versag bitterheid, 6/15
  • Grense beteken niks (Portugal, Spanje, Frankryk), 1/1
  • Hedendaagse Asteke, 3/1
  • Het God se Woord moedig verkondig! 2/15
  • Het vrouebedienaars? 9/1
  • ‘Hoe sal ek preek?’ (verlamde), 1/15
  • Hulle gewillig aangebied in Brasilië, 10/15
  • Hulle gewillig aangebied in Ecuador, 7/15
  • Jaarvergadering, 8/15
  • Kolporteurs, 5/15
  • “My droom is bewaarheid” (om te pionier), 7/15
  • ‘Neem asseblief ’n foto van ons’ (Mexiko), 3/15
  • Oorvloed het ’n tekort aangevul (bydraes), 11/15
  • Pelgrims, 8/15
  • Studie-uitgawe (Wagtoring), 1/15
  • Teokratiese skole, 9/15
  • “Uit die mond van kinders” (Rusland, Australië), 10/15
  • Vereenvoudigde uitgawe (Wagtoring), 12/15
  • Waarom van huis tot huis preek? 6/1

JESUS CHRISTUS

  • Antwoorde op vrae, 4/1
  • Apokriewe evangelies, 4/1
  • Beskouing van die politiek, 5/1
  • Betekenis van “gaan twee myl saam met hom” (Mt 5:41), 4/1
  • Hoe Jesus se dood herdenk? 3/1
  • Is Jesus God? 4/1
  • Misdaad van kwaaddoeners saam met Jesus tereggestel, 2/1
  • Waarom het manier waarop Jesus gesterf het, Jode laat struikel, 5/1
  • Wanneer Koning geword? 8/1
  • Wie het “ster” gestuur? 4/1

LEWENSVERHALE

  • Ek het aangetrokke gevoel tot wyse ouer persone (E. Gjerde), 5/15
  • Ek het ware vryheid gevind! (M. Kilin), 12/1
  • “Geheim” geleer uit heilige diens (O. Randriamora), 6/15
  • Hou sewentig jaar vas aan die slip van ’n Jood (L. Smith), 4/15
  • Invloed van God se Woord op Hindoefamilie (N. Govindsamy), 10/1
  • Jehovah het my geleer om sy wil te doen (M. Lloyd), 7/15
  • Jehovah het my oë geopen (P. Oyeka), 6/1
  • “Lieflikheid aan u regterhand, vir ewig” (L. Didur), 3/15
  • Nou ken ek die God wat ek aanbid (M. Bacudio), 9/1
  • Vriendskap van 60 jaar (L. Turner, W. Kasten, R. Kelsey, R. Templeton), 10/15

STUDIEARTIKELS

  • Behou ’n volkome hart teenoor Jehovah, 4/15
  • Behou jou gevoel van dringendheid, 3/15
  • Bewaar die positiewe gees van die gemeente, 2/15
  • Bied vandag se probleme moedig die hoof, 10/15
  • Bring heelhartige offerandes aan Jehovah, 1/15
  • ‘Die Seun is bereid om die Vader te openbaar’, 4/15
  • Dien die God van vryheid, 7/15
  • “Een Jehovah” bring sy gesin byeen, 7/15
  • “Ek is met julle”, 8/15
  • Gedra julle as Koninkryksburgers! 8/15
  • Gehoorsaam God en vind baat by sy geswore beloftes, 10/15
  • Help mense om “uit die slaap te ontwaak”, 3/15
  • Hoe hierdie wêreld tot ’n einde sal kom, 9/15
  • Hoe om ons standpunt as “tydelike inwoners” te handhaaf, 12/15
  • ‘Hulle is deur heilige gees meegevoer’, 6/15
  • Jehovah bewaar ons vir redding, 4/15
  • Jehovah is “’n Openbaarder van geheime”, 6/15
  • Jehovah laat sy vreugdevolle volk bymekaarkom, 9/15
  • Jehovah openbaar “wat binnekort moet plaasvind”, 6/15
  • Jehovah weet hoe om sy volk te verlos, 4/15
  • Jesus het die voorbeeld in nederigheid gestel, 11/15
  • “Julle weet nie die dag en ook nie die uur nie”, 9/15
  • Jy is ’n vertroude bestuurder! 12/15
  • ’n Koninklike priesterdom tot voordeel van die hele mensdom, 1/15
  • Kweek die gees van ’n mindere aan, 11/15
  • Laat Jehovah jou na ware vryheid lei, 7/15
  • Laat julle Ja Ja beteken, 10/15
  • “Leer my om u wil te doen”, 11/15
  • Leer uit ‘die raamwerk van die waarheid’, 1/15
  • Leer uit die geduld van Jehovah en Jesus, 9/15
  • Leer waaksaamheid by Jesus se apostels, 1/15
  • Moenie ‘na die dinge kyk wat agter is nie’, 3/15
  • Ons moet ’n positiewe beskouing van ’n gespanne huwelik hê, 5/15
  • Ons verbly ons in ons hoop, 3/15
  • Pasop vir die Duiwel se strikke, 8/15
  • Staan vas en vermy Satan se strikke, 8/15
  • “Tydelike inwoners”, verenig in ware aanbidding, 12/15
  • Vergewe mekaar vryelik, 11/15
  • Verraad—’n Onheilspellende teken van die tye! 4/15
  • Vertrou op Jehovah—Die God van “tye en tydperke”, 5/15
  • Vind ware sukses in die lewe, 12/15
  • Volg Jesus se voorbeeld van waaksaamheid, 2/15
  • Vrede duisend jaar lank—en langer! 9/15
  • Vreugde is moontlik in ’n verdeelde huisgesin, 2/15
  • Waardeer jy werklik God se gawe van die huwelik? 5/15
  • Waarom moet ons Jehovah se diens eerste stel? 6/15
  • Ware Christene respekteer God se Woord, 1/15
  • Wat beteken Jehovah se vergifnis vir jou? 11/15
  • Watter soort gees openbaar jy? 10/15
  • Weerkaats jy die heerlikheid van Jehovah? 5/15
  • ‘Wees moedig en baie sterk’, 2/15
  • “Wie sou ek vrees?” 7/15