Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Jehovah se Getuies

Kies taal Afrikaans

 LIED 53

Gereed om te preek

Kies ’n oudio-opname
Gereed om te preek
UITLEG

(Jeremia 1:​17)

  1. 1. Opstaantyd,

    ons moet gaan preek,

    goeie nuus aan ander bring.

    As ons buite kyk,

    lyk dit donker, dit reën.

    Ons kan so maklik hier binne bly,

    slaap inkry.

    (REFREIN)

    Altyd gereed vir ons bediening,

    positief wil ons wees.

    Daar is gebed, dis Gods voorsiening;

    vra vir sy gees.

    Jesus en talle eng’le lei ons;

    hulp is daar altyddeur.

    En met ’n velddiensmaat hier by ons

    sal niks ons keer.

  2.  2. Ons sal ook

    vreugde geniet,

    want ons doen wat God wil hê.

    Ja, Jehovah sien

    wat ons doen vir sy naam.

    En al ons werke sal hy onthou;

    hy’s getrou.

    (REFREIN)

    Altyd gereed vir ons bediening,

    positief wil ons wees.

    Daar is gebed, dis Gods voorsiening;

    vra vir sy gees.

    Jesus en talle eng’le lei ons;

    hulp is daar altyddeur.

    En met ’n velddiensmaat hier by ons

    sal niks ons keer.