Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Jehovah se Getuies

Kies taal Afrikaans

 LIED 33

Gee jou laste vir Jehovah

Kies ’n oudio-opname
Gee jou laste vir Jehovah
UITLEG

(Psalm 55)

  1. 1.Luister tog na my, Jehovah,

    skenk tog aandag, antwoord my.

    Ek is so besorg en angstig;

    help my om teen vrees te stry.

    (REFREIN)

    Gee jou laste vir Jehovah.

    Jy kan altyd op sy hulp staatmaak.

    Hy bied redding en beskerming.

    Nooit sal hy sy kneg verlaat.

  2. 2. As ek vlerke kon gehad het,

    sou ek vlieg na veiligheid.

    Weg van dié wat my wil seermaak,

    ver van hul afgunstigheid.

    (REFREIN)

    Gee jou laste vir Jehovah.

    Jy kan altyd op sy hulp staatmaak.

    Hy bied redding en beskerming.

    Nooit sal hy sy kneg verlaat.

  3. 3. Ware troos voorsien Jehovah;

    ons vind rus vir ons gemoed.

    Met groot sorg dra hy ons laste;

    liefdevol is hy en goed.

    (REFREIN)

    Gee jou laste vir Jehovah.

    Jy kan altyd op sy hulp staatmaak.

    Hy bied redding en beskerming.

    Nooit sal hy sy kneg verlaat.

(Sien ook Ps. 22:5; 31:1-24.)