Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Jehovah se Getuies

Kies taal Afrikaans

 LIED 27

Die openbaring van die seuns van God

Kies ’n oudio-opname
Die openbaring van die seuns van God
UITLEG

(Romeine 8:19)

  1. 1. Die tyd kom nader dat Gods seuns

    geopenbaar sal word

    en saam met Christus sal regeer;

    hul is gekies deur God.

    (REFREIN)

    Die seuns van God word binnekort

    deur hom geopenbaar.

    Met Jesus sal hul vreugdevol

    oorwinning kan ervaar.

  2. 2. En dié wat nog op aarde leef,

    besef die tyd is kort,

    want Christus Jesus sal hul roep;

    hul sal versamel word.

    (REFREIN)

    Die seuns van God word binnekort

    deur hom geopenbaar.

    Met Jesus sal hul vreugdevol

    oorwinning kan ervaar.

    (OORGANG)

    Die laaste oorlog voer hul dan

    om boosheid uit te wis.

    Die huw’lik van die Lam vind plaas —

    ’n band wat ewig is.

    (REFREIN)

    Die seuns van God word binnekort

    deur hom geopenbaar.

    Met Jesus sal hul vreugdevol

    oorwinning kan ervaar.