Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Jehovah se Getuies

Kies taal Afrikaans

 LIED 108

God se lojale liefde

Kies ’n oudio-opname
God se lojale liefde
UITLEG

(Jesaja 55:​1-3)

  1. 1. Liefde trou en lojaal,

    dit word deur ons God uitgestraal.

    Hy’t uit liefde sy Seun gestuur,

    so betaal hy die losprys duur.

    Na verlossing sien ons dus uit,

    lewe, ja, tot in ewigheid.

    (REFREIN)

    Kom nou, almal, les jul dors,

    drink die lewenswater vry.

    Ja, kom drink nou, les jul dors;

    Gods guns sal jul verkry.

  2. 2. Liefde trou en lojaal.

    God se liefde — nooit sal dit faal.

    Liefde het hy aan ons betoon,

    en as Heerser sy Seun gekroon.

    Wat ons God beloof, sal gebeur,

    weens sy Koninkryk wat regeer!

    (REFREIN)

    Kom nou, almal, les jul dors,

    drink die lewenswater vry.

    Ja, kom drink nou, les jul dors;

    Gods guns sal jul verkry.

  3.  3. Liefde trou en lojaal,

    wil ons toon, dis so spesiaal.

    Daarom leer ons die ned’riges

    wat Gods wil nou vir hulle is.

    Preek vir almal wat graag wil hoor,

    vra Gods gees om ons aan te spoor.

    (REFREIN)

    Kom nou, almal, les jul dors,

    drink die lewenswater vry.

    Ja, kom drink nou, les jul dors;

    Gods guns sal jul verkry.