Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Jehovah se Getuies

Kies taal Afrikaans

Kom terug na my

Kom terug na my
UITLEG

Laai af:

  1. 1. Dit was nie lank gelede nie

    dat jou hart nog myne was,

    maar jy’t weggedwaal,

    nou’s jy ver van my.

    Jy het gedink dat jy geluk

    in die wêreld dalk kon vind.

    Maar jy weet jou hart wil huis toe kom.

    (REFREIN)

    Kom tog terug na my.

    Jou hart behoort aan my.

    Ek is hier langs jou.

    Jou laste sal ek dra,

    jy kan my vertrou.

  2. 2. En ek wil hê dat jy moet weet

    hoe om terug te kom na my.

    Ek sal jou lig wees wat jou rig en lei.

    Met ope arms wag ek nou

    om jou weer styf vas te hou,

    jou te help om weer

    geluk te vind.

    (REFREIN)

    Kom tog terug na my.

    Jou hart behoort aan my.

    Ek is hier langs jou.

    Jou laste sal ek dra,

    jy kan my vertrou.

    Kom tog terug.