Ons Koninkryksbediening voorsien inligting vir die volgende vergaderinge van Jehovah se Getuies: die Gemeentelike Bybelstudie, die Teokratiese Bedieningskool en die Diensvergadering.

Let wel: Party artikels in die plaaslike gedrukte nommer verskil moontlik van dié in die aanlynnommer.