Spring na inhoud

Spring na sekondêre kieslys

Jehovah se Getuies

Afrikaans

Gedramatiseerde Bybelvoorlesings

Visualiseer gedramatiseerde Bybelgedeeltes deur hierdie aflaaibare opnames te gebruik wat klankeffekte, oorspronklike musiek en kommentaar bevat. Video’s is ook in gebaretaal beskikbaar.

Kies ’n taal in die taalvenster, en klik op Soek om te sien watter gedramatiseerde Bybelvoorlesings in daardie taal beskikbaar is. Tik ’n deel van die titel of die naam van die Bybelboek in om die Bybelvoorlesing te vind waarna jy soek.

 

UITLEG
Roosteruitleg
Lys

Wees getrou en oorkom jou vrese (Lukas 5:1-11; Matteus 14:23-34; Matteus 26:31-75)

Versterk julle hart om getuies te wees (Matteus 27:32–28:15; Lukas 24:8-53)

’n Ware verhaal wat hoop inboesem (Rut 1:1-4:22)

"Totdat ek sterf, sal ek my onkreukbaarheid nie prysgee nie!" (Job 1:1-2:10; Daniël 6:1-28)

Moenie beswyk wanneer jy deur Jehovah tereggewys word nie! (Jona 1:4-15; 3:1-4:11)

Word hoorders en daders van God se Woord (Lukas 4:1-30; 1 Konings 17:8-24)

God se Woord "is lewend en oefen krag uit" (Markus 4:35-5:43)