Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Jehovah se Getuies

Kies taal Afrikaans

Inleiding

Inleiding
  • Het iemand wat jy liefhet, gesterf?

  • Treur jy nog steeds?

  • Het jy hulp nodig om jou smart te verwerk?

  • Is daar hoop vir die dooies?

  • Indien wel, wat is dit?

  • Hoe kan ons seker wees?

In hierdie brosjure sal vertroostende antwoorde op hierdie vrae uit die Bybel gegee word. Ons nooi jou om dit noukeurig te lees.