Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Jehovah se Getuies

Kies taal Afrikaans

 VRAAG 20

Hoe kan jy die meeste baat vind by jou Bybellees?

Hoe kan jy die meeste baat vind by jou Bybellees?

BEANTWOORD HIERDIE VRAE TERWYL JY JOU BYBEL LEES:

Wat leer dit my omtrent Jehovah God?

Hoe dra hierdie deel van die Skrif by tot die Bybel se boodskap?

Hoe kan ek dit in my lewe toepas?

Hoe kan ek hierdie tekste gebruik om ander te help?

“U woord is ’n lamp vir my voet en ’n lig vir my pad.”

Psalm 119:105