Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Jehovah se Getuies

Kies taal Afrikaans

 VRAAG 14

Hoe kan jy jou bates bestuur?

Hoe kan jy jou bates bestuur?

“Hy wat vrolikheid liefhet, sal iemand wees wat gebrek ly; hy wat wyn en olie liefhet, sal nie rykdom verwerf nie.”

Spreuke 21:17

“Die lener is ’n kneg van die man wat uitleen.”

Spreuke 22:7

“Wie van julle wat ’n toring wil bou, gaan nie eers sit en die koste bereken, om te sien of hy genoeg het om dit te voltooi nie? Anders lê hy miskien die fondament daarvan, maar is hy nie in staat om dit klaar te maak nie, en almal wat dit sien, sal hom dalk begin spot en sê: ‘Hierdie man het begin bou, maar was nie in staat om dit klaar te maak nie.’”

Lukas 14:28-30

“Toe hulle versadig was, het hy vir sy dissipels gesê: ‘Maak die oorblywende brokstukke bymekaar, sodat niks vermors word nie.’”

Johannes 6:12