Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Jehovah se Getuies

Kies taal Afrikaans

 VRAAG 15

Hoe kan jy geluk vind?

Hoe kan jy geluk vind?

“’n Bak groente waar daar liefde is, is beter as ’n vetgemaakte bul en haat daarby.”

Spreuke 15:17

“Ek, Jehovah, is jou God, die Een wat jou leer om jouself te bevoordeel, die Een wat jou laat loop op die weg wat jy moet bewandel.”

Jesaja 48:17

“Gelukkig is dié wat bewus is van hulle geestelike behoefte, want die koninkryk van die hemele behoort aan hulle.”

Matteus 5:3

“Jy moet jou naaste liefhê soos jouself.”

Matteus 22:39

“Net soos julle wil hê dat die mense aan julle moet doen, so moet julle ook aan hulle doen.”

Lukas 6:31

“Gelukkig is . . . dié wat die woord van God hoor en dit nakom!”

Lukas 11:28

 “Wanneer iemand oorvloed het, spruit sy lewe nie voort uit die dinge wat hy besit nie.”

Lukas 12:15

“As ons dan voedsel, klere en onderdak het, sal ons met hierdie dinge tevrede wees.”

1 Timoteus 6:8

“Dit verskaf groter geluk om te gee as om te ontvang.”

Handelinge 20:35