Spring na inhoud

Jehovah se Getuies

Kies taal Afrikaans

Waar kan ons antwoorde op die belangrikste vrae in die lewe vind?

Waar kan ons antwoorde op die belangrikste vrae in die lewe vind?

Kan ons dit vind in . . .

  • die wetenskap?

  • die filosofie?

  • die Bybel?

 ’N BYBELSKRYWER HET VIR GOD GESÊ

“Laat my verstaan . . . U woord is waarheid.”—Psalm 119:144, 160, Nuwe Wêreld-vertaling.

Die Bybel voorsien antwoorde aan miljoene mense.

Wil jy graag een van hulle wees?

Die webwerf jw.org® kan jou help.

 IN WATTER EEN VAN HIERDIE BELANGRIKE VRAE STEL JY DIE MEESTE BELANG?