Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Jehovah se Getuies

Kies taal Afrikaans

Bolivia: Tydens die konstruksie van die Aymara-satellietvertaalkantoor in El Alto

Glanspunte van die afgelope jaar

Glanspunte van die afgelope jaar

JESAJA 9:7 beskryf wat God deur middel van sy Koninkryk sal bereik waar dit sê: “Die ywer van Jehovah van die leërs sal dit doen.” Jesus Christus, die Koning van daardie Koninkryk, het ook gedurende sy aardse bediening ’n verterende ywer vir ware aanbidding gehad (Johannes 2:17). Die volgende verslae toon hoe Jehovah se Getuies regoor die wêreld die ywer van Jehovah en Jesus navolg deur mense te help om hulle hemelse Vader se liefde vir hulle te ervaar.

El Salvador: Streekbyeenkoms in 2015

IN HIERDIE GEDEELTE

“Ons is mal oor JW Broadcasting!”

Wat het dit behels om hierdie Internet-televisiestasie op te stel?

Koninkryksaalbouwerk word bespoedig

Daar is aanpassings gemaak om die duisende Koninkryksale wat nog nodig is, te bou.

Hoe vorder die projek by Warwick?

Lees ’n kort verslag oor die vordering op die bouterrein van die nuwe wêreldhoofkwartier van Jehovah se Getuies.

Die onbereikbares word bereik

Waarom het Terry geglo dat die dinge wat hy by Jehovah se Getuies gehoor het ’n antwoord op sy gebede was?

Die lig word helderder

Lees in hierdie gedeelte hoe Jehovah aanhou om die pad van sy ware aanbidders te verlig.

Die toewyding van takkantore

Jehovah se Getuies in Madagaskar en Indonesië het spesiale seëninge vroeg in 2015 ontvang.

Nuwe Wêreld-vertaling in meer tale

Sestien uitgawes is gedurende die 2015-diensjaar vrygestel.

Verslag oor regsaangeleenthede

Die stryd teen godsdiensdiskriminasie duur voort regoor die wêreld.

Nuus van regoor die wêreld

Die jong Ken se geheime bussie het gehelp om ’n Koninkryksaal te bou.