Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Jehovah se Getuies

Kies taal Afrikaans

Hoe om by hierdie brosjure baat te vind

Hoe om by hierdie brosjure baat te vind

Hierdie brosjure sal jou help om dit te geniet om direk uit God se Woord, die Bybel, te leer. Die verwysings aan die einde van elke paragraaf toon waar jy antwoorde op die vetgedrukte vrae in jou Bybel kan lees.

Terwyl jy die Bybeltekste lees, let op hoe dit hierdie vrae beantwoord. Enigeen van Jehovah se Getuies sal jou met graagte help om oor die betekenis van die Skrif te redeneer.—Lees Lukas 24:32, 45.

Let wel: Al die publikasies wat in hierdie brosjure gemeld word, word deur Jehovah se Getuies uitgegee.