Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Jehovah se Getuies

Kies taal Afrikaans

Switserland

Aardwye predikings- en onderrigtingswerk

Aardwye predikings- en onderrigtingswerk

 WÊRELDWYD

  • LANDE 240

  • VERKONDIGERHOOGTEPUNT 8 340 847

  • AANTAL URE IN DIE VELDBEDIENING DEURGEBRING 1 983 763 754

  • BYBELSTUDIES 10 115 264

IN HIERDIE GEDEELTE

Afrika

Lees persoonlike ondervindinge en hoogtepunte van die Bybelonderrigtingswerk wat deur Jehovah se Getuies gedoen word in Ghana, Guinee-Bissau, Liberië, Malawi, Togo en Sierra Leone.

Die Amerikas

Ondervindinge uit Brasilië, Haïti, Mexiko, die Verenigde State en Venezuela.

Asië en die Midde-Ooste

Hoogtepunte uit Hongkong, Mongolië, die Filippyne en Sri Lanka.

Europa

Lees ondervindinge uit Azerbeidjan, Brittanje, Bulgarye, Georgië, Denemarke, Hongarye, Noorweë en Oekraïne.

Oseanië

Hoogtepunte en ondervindinge uit Australië, Guam, Nieu-Kaledonië, Papoea-Nieu-Guinee en Timor-Leste.