Spring na inhoud

WÊRELDWYD

Jehovah se Getuies in die tronk weens hulle geloof​ — Volgens land

Jehovah se Getuies in die tronk weens hulle geloof​ — Volgens land

Jehovah se Getuies in die tronk weens hulle geloof vanaf Oktober 2019

WAAR

IN DIE TRONK

REDE

Eritrea

52

  • Gewetensbeswaar

  • Godsdiensbedrywighede

  • Onvermelde redes

 

Rusland

42

  • Godsdiensbedrywighede

 

Singapoer

8

  • Gewetensbeswaar

 

Tadjikistan

1

  • Godsdiensbedrywighede

 

Turkmenistan

7

  • Gewetensbeswaar

 

Altesaam

110

 

“Die reg op vryheid van denke, gewete en godsdiens” is ’n basiese mensereg volgens Artikel 18 van die Internasionale Verdrag oor Burgerlike en Politieke Regte. * Maar in party lande word Jehovah se Getuies hierdie basiese reg geweier en word hulle onregverdig in die tronk gesit en selfs wreed mishandel. Die meeste Getuies wat opgesluit is, is gearresteer net omdat hulle hulle geloof beoefen het. Ander is in die tronk omdat hulle gewetensbeswaar teen militêre diens het.

^ par. 26 Sien ook die Verenigde Nasies se Universele Verklaring van Menseregte, Artikel 18, en die Europese Konvensie oor Menseregte, Artikel 9.