Spring na inhoud

Jehovah se Getuies

Kies taal Afrikaans

Georgië

24 OKTOBER 2017

Die Europese Hof van Menseregte aanvaar Georgië se erkenning van skuld

Die Europese Hof van Menseregte (EHMR) het die Republiek van Georgië se erkenning aanvaar dat hulle die regte van tien Getuies van Jehovah geskend het.

21 FEBRUARIE 2017

Europese Hof beskerm godsdiensregte van Jehovah se Getuies in Georgië

Hierdie beslissing deur die EHMR beskerm die Getuies se vryheid om bymekaar te kom vir aanbidding en op ’n vreedsame manier vir ander van hulle geloof te vertel.

22 JUNIE 2015

Europese Hof van Menseregte aanvaar Georgië se erkenning dat dit die regte van Jehovah se Getuies geskend het

Georgië het erken dat die kansellasie van die registrasie van die Getuies se regsentiteite “nie geregverdig” was nie. Die regering se optrede het tot jare van vervolging en geweld teen die Getuies gelei.