Spring na inhoud

Regsverwikkelinge en menseregte

RUSLAND

Wasili Kalin: Verklaring oor die dreigende verbod op Jehovah se Getuies in Rusland

As verteenwoordiger van die Administratiewe Sentrum van Jehovah se Getuies in Rusland, het Wasili Kalin ’n beroep op die regering gedoen om ’n einde te maak aan die onregverdige vervolging.

RUSLAND

Op video: Deskundiges reageer op die dreigement om Jehovah se Getuies in Rusland te verban

Deskundiges verduidelik hoe ’n verbod op Jehovah se Getuies ’n uitwerking op Rusland se internasionale reputasie en die godsdiensvryheid van al sy burgers sal hê.

OEKRAÏNE

Hooggeregshof in Oekraïne bevestig die reg om vreedsaam te vergader

Die Getuies in die Oekraïne kan nou vreedsaam in gehuurde geboue vergader.

SUID-KOREA

Suid Korea behandel Dong-hjoek Sjin onregverdig

Mnr. Sjin se reg op gewetens- en godsdiensvryheid word geskend deurdat hy onregverdig gestraf word vir sy gewetensbeswaar teen militêre opleiding.

DUITSLAND

Duitsland erken streekbyeenkomste van Jehovah se Getuies wetlik as godsdienstige vakansiedae

Die Getuies se jaarlikse streekbyeenkomste word nou erken as godsdienstige vakansiedae en bevestig ouers se reg om hulle kinders volgens hulle godsdiensoortuigings op te voed.

GEORGIË

Europese Hof beskerm godsdiensregte van Jehovah se Getuies in Georgië

Hierdie beslissing deur die EHMR beskerm die Getuies se vryheid om bymekaar te kom vir aanbidding en op ’n vreedsame manier vir ander van hulle geloof te vertel.

BULGARYE

Sal howe in Bulgarye godsdiensvryheid beskerm?

Die Getuies in Bulgarye is besig om 44 wette te bevraagteken wat hulle grondwetlike reg beperk om ander van hulle godsdiensoortuigings te vertel.