Spring na inhoud

Regsverwikkelinge en menseregte

TURKMENISTAN

Sal Turkmenistan die beslissing deur die VN se Menseregtekomitee uitvoer?

Turkmenistan se regering word gevra om sy verpligtinge na te kom en menseregte te beskerm, insluitende vryheid van denke, gewete en godsdiens.

RUSLAND

Beslissing deur Rusland se Hooggeregshof het negatiewe gevolge vir Jehovah se Getuies

Die beslissing stel die Getuies in ’n slegte lig en soos voorbeelde wys, het dit party mense sowel as regeringsbeamptes die moed gegee om die Getuies openlik aan te val.

SUID-KOREA

Hof in Suid-Korea ondersoek moontlike skending van gewetensbeswaardes se menseregte

Die hof het beslis dat die Administrasiekantoor van Militêre Mannekrag nie meer persoonlike inligting op hulle amptelike webwerf mag plaas wat gewetensbeswaardes identifiseer nie.

EGIPTE

‘Ek sien daarna uit dat die onregverdige verbod tot ’n einde moet kom’

Dekades gelede het Jehovah se Getuies godsdiensvryheid in Egipte geniet. Sedertdien het Getuies in Egipte ten spyte van jare se teenkanting getoon dat hulle goeie mense is soos berig is in ’n aanlyn nuusartikel.

RUSLAND

Jehovah se Getuies se appèl sal op 17 Julie 2017 deur Rusland se Hooggeregshof aangehoor word

Die Getuies vra dat die beslissing omgekeer word omdat dit nie op feitlike bewyse gegrond is nie en die Getuies nie aan ekstremisme skuldig is nie.

KAZAKSTAN

Kazakstan ignoreer godsdiensvryheid en vonnis Teymur Akhmedov

Mnr. Akhmedov is tot vyf jaar tronkstraf gevonnis deur ’n hof in Astana. Kazakstan hou aan om vreedsame godsdiensbedrywighede te onderdruk.

RUSLAND

Hooggeregshof van Rusland beslis dat bedrywighede van Jehovah se Getuies kriminele oortreding is

Die Hooggeregshof het ten gunste van die klag beslis om die Getuies se Administratiewe Sentrum asook die 395 plaaslike godsdiensorganisasies te likwideer.