Spring na inhoud

Regsverwikkelinge en menseregte

ARMENIË

Armenië stel alternatiewe burgerlike diens in vir gewetensbeswaardes

Dit lyk of Armenië nou die regte erken van dié wat gewetensbesware teen diensplig het. Alternatiewe burgerlike diens is aan etlike Getuies van Jehovah toegestaan.

SUID-KOREA

Internasionale verontwaardiging oor onreg in Suid-Korea

’n Nuwe brosjure, uitgegee deur Jehovah se Getuies, vestig die aandag op die onregverdige opsluiting van honderde gewetensbeswaardes.

TURKYE

VN sê dat Turkye die gewete van sy burgers moet respekteer

Lees oor ’n mylpaalbeslissing van die VN wat Turkse burgers die reg gee om op grond van hulle gewete militêre diens te weier.

RUSLAND

Hof beslis: ‘Ons lewe nie in 1937 nie’

Die regter van ’n distrikshof in Rusland het die beslissing van ’n laer hof tersyde gestel.

OEKRAÏNE

Geregtigheid seëvier in die Oekraïne

Die Oekraïense Hooggeregshof het ’n onwettige poging verydel om beslag te lê op eiendom wat wettig aan Jehovah se Getuies behoort.