Spring na inhoud

Regsverwikkelinge en menseregte

SUID-KOREA

Howe in Suid-Korea soek al hoe meer na oplossings vir gewetensbeswaardes

Regters in Suid-Korea soek al hoe meer na oplossings vir militêre diens vir gewetensbeswaardes in plaas van tronkstraf.

SUID-KOREA

Getuies in Suid-Korea vra die president: Vind ’n oplossing vir die kwessie van gewetensbeswaar

Die Getuies wag vir ’n oplossing terwyl amptenare die kwessie van gewetensbeswaar teen militêre diens heroorweeg.

ARMENIË

Armenië erken die reg op gewetensbeswaar — Hoe?

Die geskiedenis van gewetensbeswaar in Armenië wys hoe gunstige beslissings deur die EHMR groot verandering veroorsaak het in hoe die regering gewetensbeswaardes behandel.

RUSLAND

Russiese hof weier appèlaansoek en bevestig beslissing wat Bybel as “ekstremisties” verklaar.

Dit is nou ’n kriminele oortreding vir enigiemand om die Nuwe Wêreld-vertaling te versprei. Selfs die besit van ’n persoonlike kopie kan veroorsaak dat ’n mens ’n swaar boete kry of dat iets erger kan gebeur.

RUSLAND

Byeenkomssaal van Jehovah se Getuies word deur die Russiese owerheid afgevat

Die inbesitneming van die Byeenkomssaal volg kort op ’n hofbeslissing wat ’n week vroeër gemaak is. Die hof het gedreig om die eiendom af te vat wat deur die Getuies se nasionale hoofkwartier naby St. Petersburg gebruik word.

OEKRAÏNE

Godsdiensvryheid word bedreig in oostelike streke van Oekraïne

In party gebiede in Donetsk en Loehansk word Getuies geteister en hulle godsdiensvryheid bedreig.

AZERBEIDJAN

Hof in Azerbeidjan vergoed Irina Zachartjenko en Walida Jabrajilowa

’n Streekhof in Bakoe, Azerbeidjan, het Irina Zachartjenko en Walida Jabrajilowa vergoed omdat hulle 11 maande lank onregverdig opgesluit is.