Wêreldnuus

27 SEPTEMBER 2018

Howe in die Tsjeggiese Republiek en Slowakye spreek ons mede-aanbidders vry

Vanaf 1 Mei 2017 tot 8 Januarie 2018 het howe ons broers vrygespreek wat in die verlede krimineel aangekla is omdat hulle weens gewetensbeswaar militêre diens geweier het of aan die predikingswerk deelgeneem het.

27 SEPTEMBER 2018

Martin Boor: Vrygespreek deur Slowakye 90 jaar nadat hy gevonnis is

’n Hof in Slowakye het Martin Boor vrygespreek nadat hy krimineel aangekla is vir sy standpunt as gewetensbeswaarde.