Op die oggend van 7 Junie 2018 het 10 van die vrouens van die 17 Getuies wat in Rusland in die tronk is, ’n ope brief gestuur aan Michail Fedotof, president Putin se raadgewer en voorsitter van die Presidensiële Raad vir die Gemeenskap en Menseregte.