Spring na inhoud

Jehovah se Getuies

Kies taal Afrikaans

28 MAART 2018
MALAWI

Kampanje om briewe te skryf vir ons broers in Rusland — Malawi

Kampanje om briewe te skryf vir ons broers in Rusland — Malawi

Luister na die ondervindinge van ons broers en susters in Malawi wat onlangs deelgeneem het aan die kampanje om briewe te skryf. Party van hulle dink terug aan die 1970’s en praat oor ’n soortgelyke kampanje waarby hulle land betrokke was.