Lees nuus aanlyn oor Jehovah se Getuies. Hulpbronne is ook beskikbaar vir regsgeleerdes en die media.
Nuus vir joernaliste
Nuusberigte en nuusvrystellings in die vorm van video’s oor Jehovah se Getuies regoor die wêreld.
Regsverwikkelinge
Regs- en menseregtekwessies wat Jehovah se Getuies regoor die wêreld raak.
Jongste nuus van die Bestuursliggaam vir 2022 – Nr. 3
’n Lid van die Bestuursliggaam bespreek dinge wat ons sal help om nie te angstig te word oor die oorlog in Oos-Europa nie.
Broers en susters ondersteun broer Konstantin Bazjenof lojaal gedurende sy tronkstraf, vrylating en deportasie
Konstantin Bazjenof is een van die eerste Getuies van Jehovah in Rusland wat sy tronkstraf uitgedien het sedert die Hooggeregshof die werk in 2017 verbied het. Nadat hy een en ’n halfjaar in die tronk was, is hy op 5 Mei 2021 vroeg vrygelaat en toe gedeporteer.
Jongste nuus van die Bestuursliggaam vir 2022 – Nr. 2
’n Lid van die Bestuursliggaam deel ondervindinge met ons oor hoe ons broers en susters getrou bly al gaan hulle deur moeilike tye.