Jy word uitgenooi na die “Rein aanbidding”-streekbyeenkoms van Jehovah se Getuies vir 2025

Jy word uitgenooi na die “Rein aanbidding”-streekbyeenkoms van Jehovah se Getuies vir 2025

Ons wil jou graag uitnooi na al drie dae van hierdie jaar se streekbyeenkoms wat deur Jehovah se Getuies gehou gaan word om uit te vind wat Jesus ander oor rein aanbidding geleer het!