Spring na inhoud

Jehovah se Getuies

Kies taal Afrikaans

Video’s wat klein hartjies raak

Video’s wat klein hartjies raak

Jehovah se Getuies vervaardig ’n reeks geanimeerde video’s wat kinders help om Bybelbeginsels toe te pas. Hoe word dit gemaak, en wat dink kindertjies daarvan? Kyk na die video en vind uit.

 

Sien ook

ONS WERK AS UITGEWERS

Video’s wat harte bly maak

Jehovah se Getuies het ’n reeks geanimeerde video’s gemaak wat kinders belangrike sedelike en geestelike lesse leer. Wat was die reaksie?