Ontwikkel eienskappe soos God s’n

Die pad van geluk — Wees tevrede en vrygewig

Baie mense meet sukses en geluk aan hoeveel geld en besittings hulle het. Maar kan geld en besittings jou regtig gelukkig maak? Wat is die bewyse?

Wat sê die Bybel oor dankbaarheid?

Dit hou baie voordele in as ons dankbaarheid toon. Hoe kan dit jou help en hoe kan jy dit aankweek?

Geniet die voordele wat dit inhou om te gee

Om te gee is goed vir jou en vir ander. Dit bevorder samewerking en vriendskap. Hoe kan jy ’n blymoedige gewer wees?

Goedhartigheid—Noodsaaklik in God se oë

Moet ’n mens probeer om goedhartig teenoor alle mense te wees? Hoe beskou God hierdie eienskap?

Die pad van geluk — Liefde

As ons gelukkig wil wees, is dit belangrik dat ons vir ander lief is en liefde van ander ontvang.

Diskriminasie – Wys liefde

Om liefde te wys, kan jou help om ontslae te raak van diskriminasie. Kyk na ’n paar spesifieke maniere.

Diskriminasie – Wys meegevoel

Waarvan is dit ’n simptoom as jy nie meegevoel het nie?

Hoe om die siklus van haat te breek – Wees onpartydig

Raak ontslae van negatiewe gevoelens teenoor ander deur God se onpartydigheid na te volg.

Hoe om jou woede onder beheer te hou

Om oor te gee aan woede, kan sleg wees vir jou gesondheid, maar om jou woede te onderdruk, is ook sleg. Wat kan jy doen wanneer jou maat jou regtig irriteer?

Sagmoedigheid​​—⁠Die wyse weg

Dit is nie maklik om kalm te bly wanneer jy onregverdig behandel word nie, maar die Bybel spoor Christene aan om sagmoedig te wees. Wat kan jou help om hierdie goddelike eienskap aan te kweek?

Hoe om geduldiger te wees

Oorwin ongeduld en die negatiewe gevolge daarvan met vier eenvoudige stappe.

Wat beteken dit om ’n goeie vriend te wees?

Die meeste mense meen dat dit belangrik is om goeie vriende te hê. Hoe kan jy ’n goeie vriend vir ander wees? Hierdie artikel bespreek vier belangrike riglyne wat in die Bybel gevind word.

Die pad van geluk — Leer om te vergewe

Ons kan nie gelukkig of gesond wees as ons plek maak vir woede en haat nie.

Vergewe vryelik

Om te vergewe beteken nie dat ons die verkeerde gedrag goedkeur of dat ons die pyn wat dit ons veroorsaak het, as niks afmaak nie

Waarom eerlikheid die beste is

Persoonlike ondervindinge toon die waarde van eerlikheid.