Gebed
Hoekom moet ons bid?
Waarom moet ek bid? Sal God my gebede verhoor?
Dit berus hoofsaaklik by jou of God jou gebede sal verhoor.
Moet jy bid?
God kan gebede verhoor sonder om wonderwerke te verrig.
Hoor God ons gebede?
Die Bybel verseker ons dat God na ons luister wanneer ons tot hom bid op die regte manier.
Gebed —Hoe jy daarby kan baat vind
Wat kan jy verwag as jy gebed ’n gereelde deel van jou lewe maak?
“Gee al julle bekommernisse oor aan God”
Kan jy regtig tot God bid oor enige angstige gedagte wat jy het? Hoe kan gebed dié help wat met angstigheid sukkel?
Hoe om te bid
Hoe kan jy bid sodat jou gebede gehoor word?
Praat met God op enige plek en op enige tyd, hardop of in ons gedagtes. Jesus het ons selfs gehelp om te weet wat om te sê.
Hoe om te bid – Is die Onse Vader-gebed die beste manier?
Is die Onse Vader-gebed die enigste gebed wat God aanvaar?
Waarvoor kan ek bid?
Vind uit waarom persoonlike aangeleenthede nie vir God onbelangrik is nie.
Hou aan bid vir God se guns
Hoe kan ons bid sodat ons deur God gehoor en geseën kan word?
Luister God na alle gebede?
Sê nou ’n persoon bid weens selfsugtige redes? Sê nou ’n man mishandel sy vrou by die huis en die volgende dag vra hy God om hom te seën?
Waarom word party gebede nie verhoor nie?
Soos ’n liefdevolle vader wil Jehovah God hê dat ons in gebed met hom moet praat. Maar sal God al ons versoeke toestaan?
Waarom verwerp God party gebede?
Vind meer uit oor watter gebede God nie verhoor nie en na watter mense God nie luister nie.
Wat sê die Bybel oor gebed?
Moet ons tot engele of heiliges bid?
Waarom moet ek in Jesus se naam bid?
Kyk hoe gebed in Jesus se naam God eer en hoe dit respek vir Jesus toon.
Moet ons tot Jesus bid?
Jesus beantwoord self die vraag
Moet ek tot heiliges bid?
Vind uit tot wie die Bybel sê ons moet bid.
Bid enige tyd
Hierdie aflaaibare videoles leer kinders wanneer en waar hulle tot Jehovah kan bid.

