Lees en studeer die Bybel
Bybellees
Waarom moet jy die Bybel lees?
Hoe het miljoene mense baat gevind toe hulle die Bybel begin lees het?
Laat jy toe dat God elke dag met jou praat?
Vind uit hoe jy daarby kan baat vind as jy Bybellees deel van jou daaglikse roetine maak.
Planne vir Bybellees
Of jy nou soek vir ’n Bybelleesplan vir elke dag, vir ’n jaar of een vir beginners, hierdie skedule kan jou help.
Bybellees: Hoe kan jy ’n begin maak?
Vyf wenke wat Bybellees makliker en lekkerder sal maak.
Hoe kan die Bybel my help? — Deel 1: Leer ken jou Bybel
As jy ’n groot ou skatkis kry, sal jy nie nuuskierig wees om uit te vind wat binne-in is nie? Die Bybel is net soos ’n skatkis. Dit bevat baie skatte.
Hoe kan die Bybel my help? — Deel 2: Maak Bybellees lekker
Vyf wenke wat die Bybel kan laat lewe.
Hoe kan die Bybel my help? – Deel 3: Kry die meeste uit jou Bybellees
Vier wenke wat jou kan help om die meeste uit jou Bybellees te kry.
Jongmense praat oor Bybellees
’n Mens geniet dit nie altyd om te lees nie, maar om die Bybel te lees is beslis die moeite werd. Vier jongmense verduidelik hoe dit hulle bevoordeel omdat hulle die Bybel lees.
Bybelstudie
Waarom moet jy die Bybel studeer?
Die Bybel gee antwoorde op die belangrike vrae in die lewe aan miljoene mense regoor die wêreld. Wil jy graag een van hulle wees?
Kry hulp om die Bybel te verstaan
As die Bybel geskryf is om verstaan te word, waarom sou jy hulp nodig hê om dit te verstaan?
Waarom moet jy die Bybel studeer?
Het jy al ooit gedink: ‘Ek is te besig’ of ‘Ek wil my nie daartoe verbind nie’?
Waarom moet ons die Bybel verstaan?
Baie mense het groot respek vir hierdie heilige boek, maar besef nie hoeveel dit hulle kan help nie.
Wat is die sleutels om die Bybel te verstaan?
Jy kan die kosbare boodskap in die Bybel verstaan.
Hoe kan ons seker wees dat die Bybel betroubaar is?
As God die Outeur van die Bybel is, moet dit anders wees as enige boek wat al ooit geskryf is.
Bybelstudiehulpe
Kies Bybelstudiehulpe wat die leerproses bevredigend en aanmoedigend maak.

