Bou geloof op in God

Hoekom in God glo?

Bestaan God werklik?

Die Bybel voorsien vyf oortuigende bewyse.

Bestaan God werklik?

Kyk na bewyse hoekom dit logies is om in God te glo.

Hoekom ons geloof het in God se bestaan

Die kompleksiteit wat in die natuur gevind word, het ’n professor gehelp om tot ’n belangrike gevolgtrekking te kom.

Leer ken God

Het God ’n naam?

God het baie titels, insluitende Almagtige, Skepper en Here. Maar God se persoonlike naam verskyn sowat 7 000 keer in die Bybel.

Wat is God se naam?

Het jy geweet dat God ’n naam het wat hom op ’n unieke manier identifiseer?

Hoe kan jy God se vriend wees?

Vir honderde jare wou mense hulle Skepper leer ken. Die Bybel kan ons help om God se vriend te word. Hierdie vriendskap begin deur uit te vind wat God se naam is.

Hoe kan jy God persoonlik leer ken?

Sewe dinge kan jou help om ’n vriendskap met Hom te verkry.

Die skepping leer ons van Jehovah se liefde – Die menseliggaam

Ons sintuie en herinneringe leer ons ’n belangrike les.

Ons leer oor God deur sy profete

Drie getroue profete help ons om te leer oor God en hoe ons sy seën kan kry.

Kan ons God werklik vind?

Aspekte van God wat die mens se verstand te bowe gaan, kan jou in werklikheid help om hom beter te leer ken.

Kan jy die onsigbare God sien?

Leer hoe om met ‘die oë van jou hart’ te sien.

Die waarheid oor God en Jesus

Wat is die verskil tussen Jehovah God en Jesus Christus?

Watter soort persoon is God?

Wat is God se belangrikste eienskappe?

Sien God jou raak?

Watter bewyse is daar dat God regtig in ons belangstel?

Het God meegevoel met jou?

Die Bybel verseker ons dat God ons raaksien, ons verstaan en meegevoel met ons het.

Die belangrikheid van geloof

Waarom ons God nodig het

Vind uit hoe ’n verhouding met God tot ’n gelukkige en sinvolle lewe kan lei.

Wat sê die Bybel oor geloof?

Die Bybel sê dat ‘dit onmoontlik is om vir God welbehaaglik te wees sonder geloof’. Wat presies is geloof? Hoe kan jy dit opbou?

Is godsdienstige geloof ’n emosionele kruk?

Die Bybel moedig ons aan, nie om blinde geloof te hê nie, maar om ons denkvermoë te gebruik en die bewyse in ag te neem.

Bybelwaarheid het my soeke na antwoorde bevredig

Mayli Gündel het haar geloof in God verloor toe haar pa gesterf het. Hoe het sy ware geloof en innerlike vrede gevind?

Ek is teleurgestel deur godsdiens

Tom wou in God glo, maar is teleurgestel deur godsdiens en die leë rituele daarvan. Hoe het ’n studie van die Bybel hom gehelp om hoop te vind?

Wanneer jou geloof getoets word

Is godsdiens net nog ’n manier om geld te maak?

In party kerke is die meeste kerkgangers arm terwyl die prediker ongelooflik ryk is.

Is dit verkeerd om God te bevraagteken?

Waar kan ons bevredigende antwoorde op die lewe se belangrike vrae kry? Kan ons God vra?

Hoekom laat God toe dat mense swaarkry?

Baie mense vra hoekom die wêreld so vol haat en swaarkry is. Die Bybel gee ’n goeie antwoord wat mense vertroos.

Waarom sê mense dat God wreed is?

Baie mense dink dat God wreed is of nie vir ons omgee nie. Wat sê die Bybel?

Kom nader aan God

Voel jy na aan God?

Miljoene mense is oortuig dat God hulle as sy vriende beskou.

Hoe kan jy nader aan God kom?

Vind uit of God na alle gebede luister, hoe ons moet bid en wat ons nog kan doen om nader aan God te kom.

Moet jy aan ’n georganiseerde godsdiens behoort om God te aanbid?

Wil God hê dat jy hom as deel van ’n georganiseerde godsdiens moet aanbid? Wat sê die Bybel?

God se grootste geskenk—Waarom is dit so kosbaar?

Wat maak een geskenk waardevoller as ’n ander? Wanneer ons hieroor nadink, kan dit ons help om ons waardering vir die losprys te vergroot.

Reg en verkeerd: Die Bybel – ’n Betroubare gids

Hoe kan jy seker wees dat die Bybel jou kan help om te weet wat reg en verkeerd is?

Kan ons werklik God se hart bly maak?

Die antwoord kan gevind word in die lewe van Job, Lot en Dawid, wat almal ernstige foute gemaak het.

Hoe kan die feit dat God vir jou omgee, jou help?

Die Bybel help ons om ons geloof te versterk in Jehovah se beloftes oor ’n wonderlike toekoms.