Spring na inhoud

Jehovah se Getuies

Kies taal Afrikaans

WAT LEER DIE BYBEL WERKLIK?

Doop en jou verhouding met God (Deel 3)

Hierdie studiegids is gebaseer op hoofstuk 18 van die boek Wat leer die Bybel werklik?

Wat word deur doop gesimboliseer? Volgens die Bybel wat word van ’n Christen verwag wat aan God toegewy is?