Wat is ware liefde?

Wanneer mense dink dat hulle liefde soos iets uit ’n sprokiesverhaal gaan wees, kan dit tot hartseer lei. Ware liefde rus op tydlose Bybelbeginsels.

Wat is ware liefde?

Bybelbeginsels kan Christene help om ’n goeie huweliksmaat te kies en om ná die troudag ware liefde aan mekaar te betoon.

Wat is ware liefde?​—Inleiding

Hoewel verskillende kulture verskillende gebruike het wanneer dit kom by hofmakery met die oog op die huwelik, kan almal baat vind by die beginsels in die video.